Big boy CRE 125cc pitbike R4000 in Bredasdorp, Western Cape for sale

Motorcycles and Parts

Ek verkoop my pitbike want ek soen n grooter bike... Bike se body kort bietjie werk ma nie so baie nie... Engine is in baie goeie toestand... Bike klink awesome met sy pro circut factory sound 3.4 pyp !! Dis n baie goeie deal ! Bel gerus vir enige vrae... Liano 0766830771